top of page

Adventure
EXPERIENCE LIFE'S ADVENTURES


HENGELKLINIEK BY
RIETVLEI DAM
Legacy Journey Tours & Events bied ’n ongelooflike Hengelkliniek aan, saam met niemand anders as
Loutjie Louwies nie!
10 Oktober | Rietvlei Dam
Van jonk tot oud – almal is welkom!
Kostes:
Kinders onder 12 – R190
Volwassenes (13+) – R230
(ingesluit): toegang, Loutjie se aanbieding, ’n Boerie Roll & koeldrank
Moenie hierdie kans misloop nie – leer by die beste en geniet ’n dag vol pret by die dam!
bottom of page
_edited.png)
_edited.png)

