top of page
Events

DON'T MISS OUT!

Boek jou plek vir Loutjie se Hengelkliniek en die 'Rus in die Here' Retreat!

IMG_5857.JPG

Legacy Journey Tours & Events bied vir jou ’n ongelooflike Hengelkliniek aan, saam met niemand anders as Loutjie Louwies nie!

​

10 Oktober | Rietvlei Dam

Van jonk tot oud – almal is welkom.

​

Koste:
Kinders onder 12 – R190
Volwassenes (13+) – R230
Ingesluit: Toegang, Loutjie se aanbieding, ’n Boerie Roll en ‘n koeldrank.

​

Tyd: 09:00 – 15:00 

​

Neem asseblief jou eie kampstoel, sonblok, hoed, notaboek en ’n koelboks met ekstra eet- en drinkgoed saam. Botteltjies water sal te koop wees.

​

Moenie hierdie kans misloop nie – leer by die beste en geniet ’n dag vol pret by die dam.

​

Bespreek jou plek vandag by: www.legacyjourney.co.za

Navrae: WhatsApp Hilda by 082 383 6364

shammah-game-lodge-birds.jpg

Rus in die Here Retreat

10-12 Oktober 2025

Sluit akkommodasie, alle etes, wildrit en sessies in!

Shammah Game Lodge - R1500 p.p.

VASKAP Report May 2025 (1).png

Kontak vir Hannalie by 082 858 7566 of Johan by 082 331 8747

465860692_1086189133515357_7853384910159337330_n.jpg

SABIO Summit

Candlewoods Boutique Venue

VASKAP Report May 2025_edited.png

LET WEL: HIERDIE GELEENTHEID IS REEDS VERBY - HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE EEN!

2.jpg

KRONE Bustoer
29-31 Augustus 2025

VASKAP Report May 2025_edited.png

LET WEL: HIERDIE GELEENTHEID IS REEDS VERBY - HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE EEN!

portrait-of-stylish-young-businesswoman-against-bl-2025-01-08-19-09-04-utc.jpg

Vroue Konferensie

16 Maart 2025

Candlewoods Boutique Venue

LET WEL: HIERDIE GELEENTHEID IS REEDS VERBY - HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE EEN!

VASKAP Report May 2025_edited.png
happy-young-teenagers-hugging-having-fun-shootin-2024-10-17-03-26-24-utc_edited.jpg

Singles Retreat

28 Feb tot 2 Maart 2025

Fraaibos Natuurkamp - R1750 p.p.

Sluit akkommodasie, alle etes & geskenkpak in!

VASKAP Report May 2025_edited.png

LET WEL: HIERDIE GELEENTHEID IS REEDS VERBY - HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE EEN!

© 2025 by Legacy Journey Tours & Events

Tours_edited.png
Camping_edited.png
city+citycons+corporate+icon-1320136424674449796.png

Thanks for submitting!

bottom of page