top of page

LET WEL: HIERDIE GELEENTHEID IS REEDS VERBY - HOU HIERDIE SPASIE DOP VIR DIE VOLGENDE EEN!

SINGLES RETREAT

happy-young-teenagers-hugging-having-fun-shootin-2024-10-17-03-26-24-utc.JPG
28 Feb  tot
2 Maart
Vind vervulling in Jou Reis

Fraaibos Natuurkamp

R1750 p.p

Sluit akkommodasie, alle etes & geskenkpak in! 

28 Februarie - 2 Maart 2025

  • Fraaibos Natuurkamp (buite Brits op die Dikhololo pad)

  • Koste: R1750 pp

  • Beperkte privaatkamers vir 2 persone met en-suite badkamers  is beskikbaar teen ekstra koste van R300 pp

​

 

Ingesluit in kostes: 

  • Verblyf

  • Etes

  • Geskenkpak

  • Kundige Sprekers

  • Absailing (nie-verpligtend)

​

​

Uitgesluit: 

  • Braaivleis vir Saterdag

  • Peuselkos

  • Vervoer

​

 

Wat om saam te bring:

  • Onthou jou braaivleis

  • Braai toebehore en speserye

  • Bybel, notaboek en pen

  • Gemaklike klere

  • Langbroek en stewige toe skoene vir Abseiling

  • Beddegoed en eetgerei

​

 

Wat bied die fasiliteite:

  • Staproetes en 'n swembad

  • Absailing

  • Groot algemene konferensie en eetsaal

  • Boma area vir braai en kuier

  • 8 Netjiese slaapsale vir 10 persone met gedeelde ablusie geriewe

  • 6 Privaatkamers vir 2 persone met en-suite badkamers

​

 

Kies jou kamer, sluit aan en registreer op ons webtuiste en betaal 50% deposito om jou plek te bespreek. 

Fooie moet asb volledig betaal wees teen 22 Februarie 2025.

​

Jy het die opsie vir EFT of kredietkaart betaling.​

​

 

Bankbesonderhede:

Legacy Journey Tours and Events Pty(Ltd) 

K2024661079

Nebank Tjek Rekening

1307 638 988

Verwysing- Jou Naam en Single

Slaapsaal Bespreking

Privaat Kamer Bespreking

© 2025 by Legacy Journey Tours & Events

Tours_edited.png
Camping_edited.png
city+citycons+corporate+icon-1320136424674449796.png

Thanks for submitting!

bottom of page